Carina Roux

Hoërskole President en JG Meiring se jaarlikse interskole


Die Hoërskole
President en JG Meiring het verlede Saterdag (5 Augustus) vir die 30ste keer
kragte gemeet in hul jaarlikse interskole.

President was vanjaar die gasheer
maar J.G. Meiring het die hoofwedstryd van die dag tussen die o.19A-rugbyspanne
oortuigend met 49-24 gewen.

Die o.19A-netbalspan van President was met 16-13 te
sterk vir die besoekers terwyl die eerste meisieshokkiespanne 2-2 gelykop
gespeel het.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article