Cassie van Heerden het die rekord in die 3000 m vir meisies o.15 tot 11:11.00 verbeter. Foto's: Carina Roux
Cassie van Heerden het die rekord in die 3000 m vir meisies o.15 tot 11:11.00 verbeter. Foto’s: Carina Roux

Leah Theron wen die gewigstoot vir meisies o.15 met 'n afstand van 9.88 m.
Leah Theron wen die gewigstoot vir meisies o.15 met ‘n afstand van 9.88 m.
Wilmien Verbeek wen die 3000 m vir meisies o.19.

Famke Verhoeven wen die 300 m-hekkies vir meisies o.14.

Iminathi Simane wen die hoogspring vir seuns o.14 met 'n hoogte van 1.63 m.
Iminathi Simane wen die hoogspring vir seuns o.14 met ‘n hoogte van 1.63 m.
Tatiana Frazer was eerste in die verspring vir meisies o.19.

Aneeq Salie verbeter die rekord in die 400 m vir seuns o.19 tot 48.43.

Alex van der Werf  het vir sy teenstanders weg gehardloop in die 800 m en 1500 m vir seuns o.15. Hy het die 800 m-rekord (van 2003) tot 1:59.22 verbeter.

Jessé Nel het die rekords in die 400 m en die 800 m vir meisies o.17 verbeter en ook die 1500 m gewen.

Jean Rabie wen die spiesgooi vir seuns o.15.

Qaniah Salie gee die stokkie oor aan Ava-Jane Visser vir die laaste been van die  4×100 m-aflos vir meisies o.15.

Ané Lombard wen gemaklik in die 200 m vir meisies o.14.

Hierdie blad is met trots geborg deur:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article