Johanaid George het die 1500 m en die 3000 m vir seuns o.17 gewen. Foto's: Carina Roux
Johanaid George het die 1500 m en die 3000 m vir seuns o.17 gewen. Foto’s: Carina Roux

Francois Agenbag het die hoogspring vir seuns o.17 met 'n hoogte van 1.90 m gewen.
Francois Agenbag het die hoogspring vir seuns o.17 met ‘n hoogte van 1.90 m gewen.
Logan-lee Mitchell wen die 400 m-hekkies vir meisies o.17.

Jaiden Opperman wen die 3000 m vir seuns o.19. Hy was ook eerste in die 800 m en 1500 m.

Inge Muller wen die hoogspring vir meisies o.17 met 'n hoogte van 1.61 m.
Inge Muller wen die hoogspring vir meisies o.17 met ‘n hoogte van 1.61 m.
Dit was kop-aan-kop in die 100 m-hekkies vir meisies o.19. Van links is Rayeacza Hael (B, eerste), Tatiana Frazer (S, tweede) en Abiah Louw (B, derde).

Clayton Jacob wen die 200 m vir seuns o.17.

Eben Genade was tweede in die spiesgooi vir seuns o.15.

Jonathan Goliath was derde in die hoogspring vir seuns o.14.

Hierdie blad is met trots geborg deur:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article