Features

  • Dwelmslaaf van ouds pak Comrades vir tweede keer aan

    Dwelmslaaf van ouds pak Comrades vir tweede keer aan

    ’n Man van Kaapstad gaan later vanjaar die Comrades-marathon hardloop, maar voordat Denver van der Bergh dié gewilde jaarlikse padwedloop aandurf, gaan hy eers die sowat 1 500 km van Kaapstad na Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal pak ten bate van lief

    |

  • Organisasies sonder winsbejag, Suid-Afrika se onbesonge helde

    Organisasies sonder winsbejag, Suid-Afrika se onbesonge helde

    Organisasies sonder winsbejag (non-profit organisations of NPO) speel ’n noodsaaklike rol in die bevordering van voorspoedige gemeenskappe. Daarom het Solidariteit Helpende Hand verlede Woensdag 27 Februarie aan dié onbesonge helde op Wêreld-NPO-dag

    |

  • Tom Liebenberg (43) voltooi 613 optrekke

    Tom Liebenberg (43) voltooi 613 optrekke

    Die meeste mense sweet al by die blote gedagte om tientalle optrekke te doen. Maar vir bewusmaking het die 43-jarige Tom Liebenberg altesaam 613 optrek-en-vollyfspronge binne 60 minute voltooi.

    |

  • Organisasies ontvang skenkings van HOOP

    Organisasies ontvang skenkings van HOOP

    Sedert sy ontstaan in 2018 het HOOP, die welsynsprojek van Bok Radio, gegroei van ’n klein inisiatief tot ’n stewige en onmiskenbare steunpilaar in die gemeenskap.

    |

  • Tygervallei-biblioteek groet senior bibliotekaresse Annamarie ná 24 jaar

    Tygervallei-biblioteek groet senior bibliotekaresse Annamarie ná 24 jaar

    Die Tygervallei-biblioteek het einde Februarie van sy senior bibliotekaresse, Annamarie Mostert (60), afskeid geneem met haar vroeë aftrede ná 24 jaar van woeker tussen die boekrakke.

    |

  • NGO Molo Songololo needs funds to remain afloat

    NGO Molo Songololo needs funds to remain afloat

    Children’s rights organisation Molo Songololo has been promoting the protection and rights of children for the past 46 years.

    |

Gift this article