Die Laerskool Eversdal se diensbaarheidskomitee het die kindersaal by die Tygerberg-hospitaal besoek.
Die Laerskool Eversdal se diensbaarheidskomitee het die kindersaal by die Tygerberg-hospitaal besoek.

Die Laerskool Eversdal se diensbaarheidskomitee het die voorreg gehad om die kindersaal by die Tygerberg-hospitaal te besoek.

Die Smile Foundation het die skool genooi om tyd saam met die jong pasiënte daar deur te bring. Leerders het vir die jong pasiënte gesing, gedigte voorgedra en sagtespeelgoed geskenk.

Hulle het ook ‘n donasie aan die Smile Foundation oorhandig.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article