Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Lekker lag by die Suidoosterfees
Daar is geen ouderdomsbeperking op drome en verbeelding nie, en lag word nie deur tyd ingeperk nie. Dié wysheid van Walt Disney is van toepassing op komedies wat vanjaar van […]
-
Rolstoel-skenking verander lewens
In reaksie op ‘n noodroep het Chris Willemse, met die hulp van Radio Tygerberg en ander, op ‘n merkwaardige manier ingetree en agt splinternuwe rolstoele aan die inwoners van die […]
-
Tygerberg-kunssentrum vier 50 jaar
Die Tygerberg-kunssentrum in Du Toitweg in Parow, wat al talle bekende kunstenaars hul talent help slyp het, vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. ‘n Geleentheid word vanaand (Woensdag 16 April) by die […]
-
Magiese tuinreis ontvou by Hazendal
Die internasionaal bekroonde botanis Leon Kluge se Between two Worlds is meer as net `n tuinontwerp. Dis `n multi-sensoriese verbeeldingsreis amper magies van aard – `n tentoonstelling van die tropiese […]
-
Helicopter deployment enhances safety at Table Mountain National Park
SANParks has deployed a helicopter at Table Mountain National Park, aiding in response to threats. A recent success included catching a suspect with a knife.
-
Bedrywighede by Bellville-biblioteek hervat
Nadat die Bellville-biblioteek se dienste vir sowat twee maande beperk was terwyl dringende werk uitgevoer is om ventilasieprobleme te herstel, het die Stad Kaapstad verlede week bevestig dat alle dienste […]
-
Stad Kaapstad maak sy geldplanne bekend
Inwoners het tot Vrydag 2 Mei om kommentaar te lewer op die Stad Kaapstad se konsepbegroting vir die 2025-’26-boekjaar. Die totale begroting beloop net meer as R82 miljard, waarvan R71,337 […]
-
New fence and signs boost Bothasig fynbos conservation
Significant progress has been made at the Batavia Street Fynbos Area in Bothasig over the last few months, which include the installation of more sign boards and a long awaited […]
-
Nationwide online chess tournament for schools: Register now
The 2025 Alexforbes Battle Boards Chess Championship will include schools nationwide, promoting inclusivity, strategic thinking, and problem-solving.










