Die soektog
duur voort na n tiener van Brackenfell wat al sedert Vrygdagaand 18 Augustus
vermis word.

Anchen
Muller (13) was laas gesien net buite Chelsea Estate, die woonkompleks in
Vredekloofhoogte, waar sy bly.

Volgens n
inskrywing op n FB-blad van n famlielid kon sy tot dusver nie deur haar selfoon
opgespoor word nie, omdat dit na bewering afgesny is.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article