Jean de Villiers, eienaar en wynmaker van Klein Roosboom in Durbanville, is gisteraand (Sondag, 4 Junie) skielik oorlede.

TygerBurger het vertroulik verneem dat hy glo ‘n hartaanval gehad het.

Hy word oorleef deur sy vrou, Karin en drie kinders, Nicol, Marné and Johan.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article