Duisende toeskouers het Saterdagaand op die Fanwalk in Groenpunt toegesak vir die jaarlikse Kaapstad Karnaval. Die sowat 1 500 deelnemers aan dié kleurvolle skouspel het gesorg vir “lekker” gees ten spyte van die Kaapse Dokter. Sien bladsy 13 vir berig en nog foto’s.FOTO: Jaco Marais


Alles is “Lekker” by Kaapse Karnaval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article