Stellenberg vier nadat hulle die premierspan-wedstryd gewen het.

Carina Roux

Stellies se meisies-premierspan het skoonskip gemaak tydens hul groot wedstryd. 

LAAI AF | Stellenberg-Durbanville Interskole 2024-gids 

text

Meisieshokkie-uitslae
  • Premierspan: 4-0 Stellenberg wen

  • o.19 B: 2-1 Stellenberg wen

  • o.19 C: 3-0 Stellenberg wen

  • o.16 A: 0-1 Durbanville wen

  • o.16 B: 1-3 Durbanville wen

  • o.16 C: 0-5 Durbanville wen

  • o.14 A: 5-0 Stellenberg wen

  • o.14 B: 7-0 Stellenberg wen

Premierspanwedstryd in foto’s

Druk die pyltjie regs en links op die foto om meer te sien.

Premierspan

Die premierspan-wedstryd.
Premierspan

Die premierspan-wedstryd.
Premierspan

Die premierspan-wedstryd.
Stellenberg Durbanville hokkie

Die premierspan-wedstryd.
Stellenberg Durbanville hokkie

Die premierspan-wedstryd.
Stellenberg Durbanville hokkie

Die premierspan-wedstryd.
Stellenberg Durbanville hokkie

Die premierspan-wedstryd.

Voorbereiding: Stellenberg


LEES OOK: Stellies se jong hokkiester (15) blink al vroeg nasionaal uit

Voorbereiding: Durbanville

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article