Ian Hörstmann wen die 100 m vir seuns o.17. Foto's: Carina Roux
Ian Hörstmann wen die 100 m vir seuns o.17. Foto’s: Carina Roux

Dit was 'n naelbytstryd in die 100 m vir seuns o.19 met Jude Bailey (regs, Tygerberg) wat net-net voor Ethan van Biljon (Stellenberg) oor die wenstreep is.v
Dit was ‘n naelbytstryd in die 100 m vir seuns o.19 met Jude Bailey (regs, Tygerberg) wat net voor Ethan van Biljon (Stellenberg) oor die wenstreep is.
Kelsey Sampson wen die 200 m vir meisies o.17.
Kelsey Sampson wen die 200 m vir meisies o.17.
Tygerberg se A-span het die aflos vir seuns o.15 gewen met Stellenberg A op hul hakke. Jethro Muller gee oor aan Seth Isaacs (T) en Tyler Abrahams aan Slade Swartz (S).
Tygerberg se A-span het die aflos vir seuns o.15 gewen met Stellenberg A op hul hakke. Jethro Muller gee oor aan Seth Isaacs (T) en Tyler Abrahams aan Slade Swartz (S).
Cullan Francis het die 200 m en die 100 m vir seuns o.14 gewen.
Cullan Francis het die 200 m en die 100 m vir seuns o.14 gewen.
Zaheer Allie was derde in die hoogspring vir seuns o.17.
Zaheer Allie was derde in die hoogspring vir seuns o.17.
Sunset Muzinga was tweede in die verspring vir meisies o.19 met 'n afstand van 4.95 m.
Sunset Muzinga was tweede in die verspring vir meisies o.19 met ‘n afstand van 4.95 m.
Kelsey Sampson ontvang die stokkie van Addison van Niekerk in die 4x100 m-aflos vir meisies o.17 wat Tygerberg gemaklik gewen het.
Kelsey Sampson ontvang die stokkie van Addison van Niekerk in die 4×100 m-aflos vir meisies o.17 wat Tygerberg gemaklik gewen het.

Johnathan Kazadi gee oor aan Jude  Bailey (T) in die laaste been van die  4x100 m-aflos vir seuns o.19.
Johnathan Kazadi gee oor aan Jude Bailey (T) in die laaste been van die 4×100 m-aflos vir seuns o.19.

Hierdie blad is met trots geborg deur:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article