Sibella Murray (94,50%) was ook verlede jaar die Dux-leerder.
Sibella Murray (94,50%) was ook verlede jaar die Dux-leerder.

Die matrieks van 2025 van die Hoërskool Durbanville het hul skool trots gemaak met ‘n 100%-slaagsyfer.

Die oes het 78 A-kandidate en 707 vakonderskeidings opgelewer.

Altesame 95% van die leerders het matrikulasievrystelling ontvang.

Die top-vyf presteerders was: Sibella Murray (94,50%), wat ook verlede jaar die skool se Dux-leerder was; Dirk Visser (91,67%); Elshe Terblanche (91,50%); Kamiele Krige (91,33%) en Angelina Benskin (91%).

Kamiele Krige (91,33%)
Kamiele Krige (91,33%)
Sibella Murray (94,50%)
Sibella Murray (94,50%)
Elshe Terblanche (91,50%)
Elshe Terblanche (91,50%)
Dirk Visser (91,67%)
Dirk Visser (91,67%)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article