Op Donderdag 16 Oktober het die raadslid vir Wyk 70, Ronel Viljoen, die nuwe buurtwag-veiligheidsbeamptes aan belanghebbendes in die wyk voorgestel. Viljoen het ook gesê die buurtwag-veiligheidsbeamptes se begroting vir 2025-’26 is goedgekeur. Elke wyk het een sersant en vier tot vyf lede in die span. Die spanne is al sowat ‘n maand in die wyk besig. Viljoen het hulle egter eers Donderdag aan die rolspelers in die wyk bekendgestel omdat sy wil hê hulle moet ‘n goeie verhouding met inwoners opbou. Die gemeenskap word aangeraai om enige wetstoepassingskwessies by 021 480 7700 te rapporteer.
Veiligheidsbeamptes in wyk 70 bekendgestel

Veiligheidsbeamptes in wyk 70 bekendgestel

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews op WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Verwante Artikels
-

Ses splinternuwe broeikaste aan Tygerberg-hospitaal geskenk
Ses splinternuwe broeikaste vir babatjies wat prematuur gebore word, is aan die Tygerberg-hospitaal geskenk.
by
Richard Robertsop
-

Man in hof vir onwettige vuurwapen, ammunisie
´n Man (33) verskyn binnekort in die Goodwood-landdroshof nadat die polisie hom op Maandag (12…
by
TygerBurgerop
-

JP Smith op patrollie in Kalkfontein
JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, saam met metropolisiebeamptes op patrollie in Kalkfontein verlede…
by
Carina Rouxop
Laat ’n kommentaar
You need to be Logged In to leave a comment.
