Watter magnesium pas by jou?
💜 Mag Glycinate – Rus & Veerkragtigheid
Ondersteun ontspanning, rus en veerkragtigheid om jou te help om beter toegerus te voel vir die eise van elke dag.
🦴 Mag Citrate – Bene & Beweging
Ondersteun gesonde bene en spierfunksie om jou liggaam aan die beweeg te hou.
🧠 Mag L-Threonate – Geheue & Geestelike Helderheid
Ondersteun geheue en geestelike helderheid wanneer jou brein ’n bietjie ekstra ondersteuning nodig het.
✨ En daar is nóg meer!
Teken via die skakel in vir ons nuusbrief: https://metagenics.co.za/pages/sluit-aan en staan ’n kans om ’n Metagenics-geskenkpak ter waarde van R2 000 te WEN! 🎁
Ontdek meer oor die verskillende vorme van magnesium en vind die een wat die beste by jou behoeftes pas.
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 10 November 2026
Kies die regte magnesium. Kies wat reg is vir jou. 💜
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek novanews.co.za/rooirose
Lees ook: WEN ’n Willem Botha Beauty-geskenkpak ter waarde van R3 050! | rooi rose
