Omhels selfliefde en begin jou reis na stralende vel met Sorbet se nuutste velsorg-superhelde: Brightening Vitamien C-serum en gesiglappies.

Die Brightening Vitamien C-serum het ‘n kragtige mengsel van vitamien C, vitamien E en feruliensuur wat donker kolle en hiperpigmentasie verminder!
Die resultaat? Stralende, fermer en meer jeugdige vel.

Die Vitamin C-Brightening gesiglappies bied ‘n vinnige en gerieflike manier om jou vel skoon te maak en te verfris. Jou vel sal jou later bedank!
Die Sorbet Vitamien C-reeks is beskikbaar by uitgesoekte Clicks-winkels en Sorbet salonne of aanlyn by www.clicks.co.za.
Staan ’n kans om Sorbet Vitamien C-serum, gesiglappies en ‘n sak te WEN!

Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek novanews.co.za/rooirose
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 19 Junie 2024
