Die Hugenote Hoërskool en die Hoërskool Bellville se o.18A-seunshokkiespan het Saterdag 1-1 gelykop gespeel in hul jaarlikse kragmeting. Op die foto jaag Hugenote se Heymish Zyster (regs) die bal. Hy is hierdie seisoen opgeneem in die Boland-o.18A-hokkiespan. Sy spanmaat, Hassan Abbas, sal vir Boland se o.18B-span speel. Pierre Burger (o.14-Boland Sentraal Wes-Lions), Stiaan Erasmus en Landile Mfundisi (albei o.14-Boland Sentraal Wes-Tigers) is ook in van Boland se verteenwoordigende spanne opgeneem.Foto: Engela Duvenage
Zyster blink uit op hokkieveld
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.