Emilio Beukes van die Young Standards-rugbyspan breek deur die Laer Paarl-rugbyspan se verdediging in die halfeindronde-wedstryd van die Paarlstreek se rugby-uitklopreeks. Die Young Standards-rugbyspan het die wedstryd 23-19 gewen.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article