Die Young Gardens-rugbyklub, wat vanjaar sy 75ste bestaansjaar vier, het sy Winterbal Saterdag in die Paarl-stadsaal gehou. Heel bo is van die spelers, bestuur en ander gaste wat die geleentheid bygewoon het. Op die tweede foto is nog gaste wat die glansgeleentheid bygewoon het. Foto’s: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Young Gardens vier 75ste met spogbal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.