Wat veronderstel was om ’n weghol-oorwinning te wees, het die naweek vir Young Gardens se eerste span in ’n nagmerrie ontaard. Hulle was nooit in die wedstryd eens enige gevaar vir die Blues nie. Te veel foute, foutiewe besluitneming en verkeerde balverspreiding was aan die orde van die dag. Young Gardens sal nou sy versier verskuif na die uitklopronde nadat dit blyk dat hy nie as ligakampioen gekroon sal word nie. Indien Riverstones die span Young Standards klop, kan laasgenoemde egter by die agterdeur as ligakampi­oen vir 2023 inglip.Foto: Sammy Pietersen


Young Gardens het dalk nog ’n kans

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article