Altesaam 33 jong gimnaste van Wynland-gimnastiekklub het vanjaar by die Suid-Afrikaanse kampioenskap uitsonderlik goed gevaar. Die kompetisie vindplaas vanaf 29 September tot 7 Oktober by die Matsport-sentrum in Centurion. Hierdie gimnaste het aan die Kaapse Wynland-distrikskampioenskap asook die Wes-Kaap-kampioenskap deelgeneem. Hulle is in die Wes-Kaap-span opgeneem en verteenwoordig die Wes-Kaap by die Suid-Afrikaanse gimnastiekkampioenskap.Foto:


Wynland-gimnaste styg uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article