Wellington Primêr se o.13-meisies-aflosspan was die wenners in die onlangse Sone 2-atletiekbyeenkoms wat by die Dal Josafat-stadion beslis is. Van links is die aflosspan se Mikaelin Morris, Faith Alkaster, Cailline Fortuin en Marconette Tiras.


WPS-atlete wys hakskene

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article