Die skrywer Jaco Wolmarans (naasregs) het onderhoudend gesels oor sy vierde spanningsverhaal, Dolos, by die Breytenbach Boekklub op Wellington. Hy was in gesprek met Daniel Lotter (regs). Saam by die geleentheid was Erna Smit, Francois Smit en Nicky Wolmarans. Foto: Engela Duvenage


Wolmarans gesels oor ‘Dolos’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article