Die Laerskool Drakenstein het onlangs ’n uitnodigingsatletiekbyeenkoms by die Hoërskool Gimnasium gehou. Bo wys Likhuma Bolani van William Lloyd sy vernuf in hekkies. William Lloyd Primêr het die trofee vir die algehele wenner van die dag verower.Foto’s: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Khaiden Poggenpoel van William Lloyd Primêr wys sy staal in die seuns o.13-gewigstoot. Foto’s: Ernest Kilowan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.