New Orleans Sekondêr en Klein Nederburg Sekondêr is gereed om mekaar hierdie naweek te pak vir die wentitel van vanjaar se derby. Die hoofwedstryd skop Saterdag (10 Augustus) om 16:00 in die Faurestadion af. Van links is Jeneive Thomas (Mej. KNSS), Maahir Slamdien (KNSS o.19A-rugbykaptein), Gillmano van der Berg (NOSS o.19A-rugbykaptein) en Danika Martin (Mej. NOSS).Foto: Ernest Kilowan


Wie wen dié jaar?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article