’n Graad 5-leerder van die Laerskool Paulus Joubert is onlangs gekies om aan Karate Suid-Afrika se nasionale kara­te-toernooi van 13-15 Septem­ber deel te neem. Hierdie toernooi sal in Pretoria plaasvind. Nefertiti Alexander, wat al ’n eerste plek in Kata- en Kumite-afdelings verwerf het, wil graag aan die byeenkoms deelneem, maar kort nog R5 000 om hierdie droom vir haar ’n werklikheid te maak. Indien enigiemand haar wil help, kan haar ma, Anthea Scheepers, by 061 895 0015 gebel word.Foto: Devidean Moses-Baartman


Wie kan haar help?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article