Een gelukkige Paarl Post-leser kan ’n boek genaamd Oorbegin Karlyn en Dirk wen wat deur Bianca van der Walt, ’n Gimmie, geskryf is. In 2018 is haar eerste digbundel, Vrywees, gepubliseer. Stuur ’n WhatsApp na 066 484 3728 voor Maandag 1 April om 10:00 en sê wie die skrywer van die boek is. Foto: Devidean Moses
WhatsApp en wen ’n boek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.