Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer, maar hoe gaan sy die slapende prins in die uitgawe Die Betowerende Woud wakker maak – en hoe gaan sy ’n vreeslike verwarring opklaar in die uitgawe Die Eenhoring-gedoente? Vraag: Wat is hierdie prinses se naam? SMS jou antwoord na 066 484 3728 voor Dinsdag om 12:00 en jy kan die gelukkige wenner wees van die twee boeke met kleurvolle prente en verder uitvind hoe die prinses die moleste uitsorteer.
Wen twee kleurvolle kinderboeke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.