Een gelukkige leser het ’n kans om hierdie twee boeke – Wim Vermaak maak ’n plan en Die avonture van kaptein onderbroeken die geveg teen die tandetoilette – te wen. Die uitgewer is Human & Rousseau en die boeke is onderskeidelik deur Dav Pilkey en William Oosthuizen geskryf. Wie is die uitgewer van die twee boeke? SMS jou antwoord na 066 484 3728 teen Maandag (4 Desember) om 10:00.


Wen twee boeke met maklike vraag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article