’n Paarl Post-leser staan ’n kans om die Pharos Tesourus van Afrikaans in boekvorm te wen. Die boek help taalgebruikers reeds sedert 1994 om die juiste Afrikaanse woord vir die tyd, plek en oomblik te vind. Die tesourus bevat meer as 140 000 woorde en uitdrukkings en is in 885 betekenisvelde gerangskik. Sedert watter jaar help die Pharos Tesourus van Afrikaans taalgebruikers? SMS jou antwoord na 066 484 3728 teen Maandag (23 Januarie) om 12:00.


Wen Pharos-boek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article