Die boeke Ontdek insekte, Ontdek die oseaan, Die menslike liggaam en Hoe om my planeet te red, gaan beslis ’n kinderhartjie bly maak dié Kersfees. Die uitgewer van die boeke is Human & Rousseau. Om ’n kans te hê om al die boeke te wen, SMS die naam van een boek na 066 484 3728 voor Maandag 14 Desember om 12:00.
Wen dié boeke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.