Een gelukkige leser het ’n kans om hierdie twee boeke – Wim Vermaak maak ’n plan en Die avonture van kaptein onderbroek en die geveg teen die tandetoilette – te wen. Die uitgewer is Human & Rousseau en die boeke is onderskeidelik deur Dav Pilkey en William Oosthuizen geskryf. Wie is die uitgewer van die twee boeke? SMS jou antwoord na 066 484 3728 teen Maandag (18 September) om 10:00.
Wen 2 boeke met maklike vraag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.