Die Wellington-belasting­betalersvereniging hou sy jaarlikse vergadering op 29 Maart by Up the Alley, Jan van Riebeeckstraat 34.

Die WBV-voorsitter, Twanet Louw, sê Wellingtonners word genooi om stiptelik teen 17:30 te vergader.

“Ons nooi alle inwoners van Wellington om betrokke te raak en aan te sluit by hierdie geleentheid om Wellington ’n mooier, veiliger en beter dorp te maak.”

Louw sê die nuwe komitee sal by die vergadering verkies word..The Wellington Rate Payers Association will be hosting their big annual meeting on 29 March at 17:30. The meeting will be hosted at Up the Alley in Jan van Riebeeck Street in which the new committee members will be selected.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article