Die internasionaal bekroonde meester-whiskymaker Andy Watts (naaslinks) was die gasspreker by die onlangse “Dis my ding, Wellington”-gesprek wat by die Breytenbachsentrum in Wellington gehou is. Watts het sedert die 1990’s ’n sleutelrol gespeel in ontwikkelings rondom die James Sedgwick Distilleerdery in Wellington, die enigste kommersiële entiteit van sy soort in Afrika, en is sedert sy aftrede besturende direkteur van The Watts Whisky Company. Saam met hom is (van links) Henry Schemper, Engela Duvenage (wat die gesprek gelei het) en Francois Theron. Die “Dis my ding, Wellington”-gespreksreeks plaas die kollig op Wellingtonners se passies en projekte.Foto: Verskaf
Watts vertel meer oor whisky
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.