’n Waterverstopping op die hoek van Van der Lingen- en Derksenstraat in Paarl se middedorp pla al weke lank. “Ek ry gereeld hier en het nog nie een keer gesien dat ’n munisipale werker die probleem ondersoek nie. Dan lyk dit my ook asof ’n plakkerskamp daar op die hoek nou aan die ontstaan is,” het ’n leser laat weet.Foto: Lesersfoto

Credit: SYSTEM

Water in middedorp pla

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article