Wellington se Young Warriors het Saterdag in ’n skoknederlaag van 15-0 teen die span van Alberts van Worcester in die Top-18-eindstryd van die Grootuitdaagreeks in die Boland-stadion in Wellington verloor.Foto: