Die Wellington-aksiegroep (WAG/Stop Misdaad) is deur die Hugenote-kollege genooi om die eerstejaarstudente oor veiligheid in Wellington toe te spreek. WAG is deur AO Pierre Hugo van die Wellington-polisie ondersteun. Kwessies rakende “rooi gebiede” tussen koshuise en die kollege

WAG/Stop Misdaad en polisie besoek kollege

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article