Die Laerskool WA Joubert se hoof- en onderhoofleiers vir 2023 is op 12 April bekend gestel. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders. Van links is Leandri Grové (onderhoofmeisie), Marthiné Pienaar (hoofmeisie), Cain van Niekerk (hoofseun) en Caleb Simmons (onderhoofseun).

WA Joubert stel hoofleiers bekend

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article