Die Women of Strength-gemeenskapsgroep het op 13 Augustus ’n Vrouedag-viering by Klapmuts Primêre Skool aangebied. Lee-Ann Hendricks was die gasspreker. Elke vrou wat die viering bygewoon het, is met ’n kroningseremonie beloon, wat gesimboliseer het dat elkeen ’n belangrike rol in hul omgewing vervul.

Vroue van Klapmuts vier Vrouedag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article