Saterdag 24 Junie is die laaste kwalifiserende wedvaart voor die Bergrivier-kanomarathon van Gouda na Bridgetown op ’n baie vol Bergrivier oor 30 km gehou. Ansune Basson (middel) van Paarl-kanoklub het die senior vroue-afdeling gewen met Bianca Beavitt (regs) van Century City CC tweede en derde Christy Shrimpton (links) van Peninsula CC. Die senior mans is deur Mark Keeling van Vishoek CC gewen met Dyllan Farrel tweede en Dominic Notten derde, albei van Peninsula CC. 16 roeiers van Paarl-kanoklub – 14 seniors en twee juniors –gaan vanjaar aan die Bergrivier-kanomarathon deelneem. Foto:
Credit: SYSTEM
Vroue reg vir die Berg
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.