Sonja Pretorius van Hugenote Laerskool het onlangs aan die jaarlikse Spar Run The 10s-wedloop in Kaapstad deelgeneem. Sy het die wedloop suksesvol voltooi en ’n medalje vir haar deelname gekry.
Voltooi die wedloop
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.