Die Hoër Meisieskool Paarl se tennisspan het die afgelope naweek die Agnes Pauw-tennistoernooi in Moorreesburg gewen. Van links is Chris-Marie Lourens, Leah Pfeiffer, Louise van Rooyen, Rone Lourens, Emma Pheiffer, Karin Frabricius en Jonathan Edmunds (afrigter).

Vlugvoetige meisies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article