Altesaam 6 000 sprekers uit nege provinsies het vanjaar aan die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Slegs 640 sprekers is na die eindronde genooi. Agter van links is Hoër Meisieskool Paarl se sprekers Isabella Preller en Lia du Plessis met Zanke Nell en Kelli McMahon voor. Gr. 9 se openbare sprekers in Engels het ’n eerste plek behaal.
Vier van die bestes
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.