Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het Maandagaand (24 April) ’n vergadering gehou met ouers van Voëlvleidam en omliggende plase oor hul ongelukkigheid dat daar ’n tekort aan leerdervervoer vir hul kinders is. Die departement het op die vergadering belowe om antwoorde te vind om die probleem op te los.Foto: Samuel Walters