Mediclinic Paarl wys elke jaar op Internasionale Verpleegkundigedag die hospitaal se wenner vir die toekenning vir uitnemendheid in verpleegkunde aan. Verpleegpersoneel van alle afdelings word deur hul kollegas vir die toekenning benoem en die wenner word op grond van hierdie en ander kriteria aangewys. Vanjaar se wenner is niemand anders nie as die professionele verpleegkundige Denzil Solomons.


Verpleegkundige geprys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article