Die bobaas-misdaadskrywer Rudie van Rensburg was die gas van die boekklub by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Hy het met dr. Amanda Swart (middel) oor sy jongste roman, Gebooie, gesels. In Gebooie volg die speurder Kassie Kasselman en sy kollegas die spoor van ’n reeksmoordenaar. Ook teenwoordig was Mariette Visser.Foto: Engela Duvenage
Van Rensburg praat oor roman
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.