Die Hoërskool Gimnasium Paarl se o.18-meisies-hokkiespan het die afgelope vakansie provinsiale wedstryde teen Wes-Kaap en Boland se A- en B-spanne gespeel. Van links is Coreen Matthee, Karmi Gouws, Talita Modiakgotla-Botha, Lané Barnard, Julia Thomas, Jana van Antwerpen en Hané van der Merwe.


Vakansiesport hou Gim-meisies besig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article