Die diverse en ongewone HA!man-vertoning deur Francois le Roux, in samewerking met Joke Debaere, word Sondag (18 Februarie) om 16:00 in die Breytenbach-galery van die Breytenbach-sentrum in Wellington opgevoer. Kaartjies kos R200 en sluit ’n glas wyn in. Virtuele orkestrale begeleiding, virtuose tjello, beweging en klank is deel van dié konsert-belewenis. Kontak galery@breytenbachsentrum.co.za of WhatsApp 083 415 0002 vir besprekings.


Unieke musikale reis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article