Amoné Wessels, ’n gr. 4-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het onlangs goud in die Wes-Kaapse kam­pioenskap vir artistiese gimnastiek behaal. Amoné is ook in die WP-gimnastiekspan opgeneem. Die gim­naste het in September aan die SA’s deelge­neem.


Uitblinker!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article