Tyra Williams, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Paarl, lyk asemrowend tydens haar matriekafskeid wat onlangs by die Old Tannery in Wellington plaasgevind het. Sy is vergesel deur Theo Williams.


Tyra laat die koppe draai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article