Taylor Faye Wiese en Javier Ramane is die wenners van Paarl Post se Paasfees-inkleurkompetisie. Hulle het met hul mooi handewerk elk ’n smaaklike boks paaseiers gewen.


Twee se kleurryke handewerk wen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article